Login
Register
Search
Tuisblad
Meer Oor Ons
Dankoffer
Bedieninge
Kalender
Kontak Ons
SA Gemeente Suidwyk
Bly jy in Engeland en wil deel word van 'n dinamiese familiekerk?
Ons hou Afrikaanse Eredienste (met Engelse vertaling) elke 2de en 4de Sondag om 10h00 by
Kings College, Southway, Guildford GU2 8DU
Ons het ook
Aanlyn Preke
beskikbaar as jy nie 'n erediens kan bywoon nie.
Kliek hier
vir Sebastiaan Van Dyk se daaglikse Potgooi/Podcast.